|
[ Voorwoord ]
[ Die Van der Spuy van ]
[ Die Van der Spuy wapen ]
[ Agtergrondskets van toestande aan die Kaap met die aankoms van stamvader Melt Van der Spuy ]
[ Melt se voorouers in Holland ]
[ Vroeëre Plaas Besit ]
[ Grafte ]
[ Argieffoto's ]
[ The Kalkfontein Van Der Spuys ]
|
Herkoms van die Van der Spuy-Wapen
Die wapen is ontleen aan die van ‘n Vlaamse familie wat eintlik nie dieselfde van het nie (Van der Speye). Omdat dit darem verander is kan ‘n mens dit nou natuurlik as die Van der Spuy-wapen beskou.
Die Wapen : Die veld verdeel deur ‘n goue keper : bo blou, met twee goue
koringgerwe en onder rooi, met ‘n goue koringgerf.
Dit wil voorkom asof daar verskeie weergawes van die familiewapen bestaan, soos hieronder aangedui word, maar die basiese uitleg van die wapen bly dieselfde in al die verskillende weergawes.


|